Om deel te wees van ʼn netwerk gee aan jou die geleentheid om by ander te leer, maar ook om self te groei. ʼn Netwerk maak jou sterker en laat jou deel van ʼn gemeenskap vorm. Daarom wil ons jou as maatskaplike werker bemagtig binne ons netwerk en beroep!

Indien jy nog nie deel is van Solidariteit se maatskaplikewerkersnetwerk nie, sluit vandag nog aan!

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

Bemagtig & Beskerm
Checkboxes