Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en dit moet STOP! Ons is besig met ‘n rasseverslag aan internasionale owerhede.
Jou storie kan die toekoms van ‘n generasie verander. Nou is jóú kans! Laat die wêreld dit hoor.
NEEM DEEL AAN ONS NAVORSING. #STOPRASMALHEID