Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Solidariteit se leiers het jou boodskap ontvang en voeg dit by ons terugvoer aan top VSA-regeringsamptenare.
Volg asseblief die diplomatieke sending se brekende nuus op ons WhatsApp-kanaal: hier.
Solidariteit-groete