Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Wees deel van die oplossing en kom neem deel aan die gesprekke rondom die GEPF. Voltooi die onderstaande vorm om vir die aanlyn uitsending te registreer.
Meer besonderhede oor die geleentheid:
DATUM:
20 Junie 2024
TYD:
18:00 vir 18:30
RSVP:
Voor of op 10 Junie 2024
*Die skakel van die uitsending sal op die dag van die geleentheid gedeel word.