Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Uitbuiting in die werkplek is ʼn realiteit! Hoe seker is jy dat jou salaris veilig is?
Moenie onkant betrap word en slegs met krummels gelaat word nie. Beskerm jou salaris. Laat Solidariteit vir jou intree en namens jou optree!