Ken jy ʼn #JongReus?

Dis nie oor hoe groot jy lyk nie, maar oor hoe groot jy dink en doen.

’n #JongReus is ’n ambag-, landbou- of gesondheidsorgstudent wat sy of haar roeping ernstig opneem. Iemand wat elke dag opdaag, leer met doelgerigtheid en werk met trots, want hulle weet hul toekoms word met hul eie hande gebou.

Nomineer vandag nog iemand vir Solidariteit se #JongReus2026-toekenning!

Belangrike kompetisie inligting:

Nominasies vir #JongReus: Gesondheid en welstand
sluit 27 April 2026

Nominasies vir #JongReus: Ambag en Landbou
sluit 11 Mei 2026

Die #JongReus: Gesondheid en Welstand-kompetisie vind plaas tussen 4 Mei en 6 Mei

#JongReus: Ambag en #JongReus: Landbou se kompetisie en onderhoude vind 18 Mei by BKO plaas

Daar sal ʼn gesamentlike prysuitdeling op 19 Mei by BKO plaasvind

Jong Reus 2026

Ek nomineer:

Checkboxes