Jou mening kan R3 000 werd wees!
Skryf ʼn #JongStemme-meningstuk en staan ʼn kans om ʼn R3 000-kontantprys te wen indien jou meningstuk die meeste gelees word!
As jy tussen die ouderdom van 18 en 30 is, wil ons hoor wat jy te sê het! Skryf oor wat jou pla, wat jy wil hê ander studente moet hoor of oor jou persepsie van die toekoms in Suid-Afrika.
VOLG HIERDIE STAPPE OM IN TE SKRYF:
- Skryf jou meningstuk en laai dit hieronder op.
- Deel die gepubliseerde artikel op jou persoonlike sosialemediaplatforms en kry bonuspunte!
- Lees dit op Maroela Media en kry ander om saam te lees.
Dit is so maklik soos een, twee, drie ...
vir ʼn lys van temas waaroor jy moontlik kan skryf! Moet egter nie dat hierdie lys jou keer om jou sê te sê nie.
Dit is so maklik soos een, twee, drie ...
vir ʼn lys van temas
waaroor jy moontlik kan skryf! Moet egter nie dat hierdie lys jou keer om jou sê te sê nie.