Staan uit bo die res met Solidariteit Jongwerkende se

#Oorlewingsgids!

Jongwerkende, styg uit bo die res in jou eerste werk! Kry jou #Oorlewingsgids vir antwoorde op jou werkverwante vrae. Nou kan jy daarop fokus om ʼn suksesvolle loopbaanpad aan te durf.

Jou eerste werk is ʼn onbekende terrein, om nie eers te praat van die aftrekkings en belasting op jou eerste maand se salaris nie. Dít alles kan slapelose nagte veroorsaak. Gelukkig is dit nou iets van die verlede, want Solidariteit Jongwerkende het na jou vrae en bekommernisse geluister, en ʼn gids saamgestel wat jou tree vir tree in hierdie reis op jou loopbaanpad gaan bystaan.

Hoe kry jy hierdie #Oorlewingsgids? Dit is so maklik soos een, twee, drie! Vul jou inligting op die vorm
hieronder in en ons sal die volledige gids vir jou stuur.

Jongwerkende-#Oorlewingsgids
Checkboxes *

Hou jou inboks dop vir jou #Oorlewingsgids.

Neem jou toekoms in jou eie hande!