Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Ons #JongYster-toekenning erken en vereer jong Sol-Tech-ambagstudente wat buitengewoon begaafd in ʼn spesifieke ambag is.
Ken jy ʼn Sol-Tech-student wat braaf en geesdriftig is, en nie terugstaan vir ʼn uitdaging nie?
Vereer dan dié Sol-Tech-student vir die #JongYster van die Jaar-toekenning!