#JongYster van 2024
Solidariteit se aanbod vir studente
Solidariteit wil deur die #JongYster erkenning gee aan ’n student wat talent, ywer, passie en toewyding gedurende hul studie toon. ʼn #JongYster is oplossingsgedrewe, staan nie terug vir ʼn uitdaging nie en is gemotiveerd om te leer. Hy of sy neem die voortou in situasies met toewyding, eerbaarheid en ywer.
PUNTETOEKENNING
Item (beskrywing) | Puntetoekenning |
Teorie, sweis, handvaardigheid gemiddeld van die drie | /30 |
Klasdeelname | /10 |
Ambagstoetse | /50 |
Algemene deelname en gees | /10 |
SUBTOTAAL | /100 |
SLEGS VIR TOP-10 | |
#JouYster-onderhoude | /50 |
GROOTTOTAAL | /150 |