Kan(Toor)

Klink die volgende vrae vir jou bekend?

  • Waar begin ek om werk te soek?
  • Hoe doen ek ondervinding op?
  • Wat sal my laat uitstaan in die werkplek?

Indien hierdie vrae vir jou bekend is, is jy op die regte plek! Solidariteit skep vir tien matrikulante in die Pretoria- en Centurion-omgewing die geleentheid om ʼn hupstoot te kry vir hulle toekomstige loopbaan as kantoorpraktisyn en admin-kryger.

Kom neem deel aan ons program: Jy KAN(toor) met jou toekoms. Tydens hierdie program kry die tien gekose matrikulante die geleentheid om tydens netwerkgeleenthede met kundiges in die bedryf skouers te skuur, fasiliteringsessies by Solidariteit by te woon, modules op Solidariteit se voortgesette leer te voltooi en skaduwerk by topmaatskappye te doen.

Bemagtig jouself met kennis en ondervinding, kry ʼn voorsprong in die arbeidsmark en laat jouself bo die res uitstaan! Neem jou toekoms in jou hande en doen vandag die werk om volgende jaar die vrugte daarvan te pluk.

VOLG HIERDIE STAPPE OM IN TE SKRYF

Skryf ʼn motiveringsbrief oor waarom jy die perfekte kandidaat vir die program is.

Voltooi die onderstaande inskrywingsvorm met jou en indien nodig, jou ouers se besonderhede.

Skryf ʼn motiveringsbrief oor waarom jy die perfekte kandidaat vir die program is.

Waarvoor wag jy? Skryf nóú in en weet dat
jy KAN(toor) met jou toekoms!

Waarvoor wag jy? Skryf nóú in en weet dat jy KAN(toor) met jou toekoms!

klik hier om die volledige ooreenkoms met die bepalings en voorwaardes af te laai.

*Verpligtend saam met nominasie.

KAN(toor) 2024
Eie vervoer
*Ons sien jy is onder 18 - Vul asseblief jou ouers se kontakbesonderhede ook in.

Maximum file size: 134.22MB

(ʼn maksimum van 500 woorde)

Maximum file size: 134.22MB

Hiermee gee ek toestemming om aan die program deel te neem.
Checkboxes *