Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Dié gesogte toekenning is ʼn eerbetoning vir jou harde werk, toewyding aan en onbaatsugtige bydrae tot die funksionering en uitbouing van jou werkplek!
Voltooi die onderstaande vorm voor 13 September 2024 om 17:00 om jou nominasie te aanvaar.