Kraai jy koning wanneer dit kom by jou regte in die werkplek, of verskoon jy jouself eerder en gaan maak koffie wanneer gesprekke hier rondom ontstaan?
Met ons interaktiewe #KenJouRegte vraelys, kan jy binne minute bepaal of jy ‘n Swaarkry Sarel, Gemiddelde Gerda of ‘n Flink Fanie is.