SINERGIE IN DIE KORF - SAAM IS ONS BETER

Bye is sosiale insekte wat saamwerk aan die sukses van die korf terwyl hulle hul individualiteit behou. Net so kan ons as sosiale wesens ons omgewings verander.

Deur die STACK-raamwerk kan individue en leiers hul volle potensiaal bereik en soos bye in ʼn byekorf doeltreffend saamwerk. Dit help hulle om sosiaal komplekse omgewings in gebalanseerde en produktiewe kulture en strukture te verander.

Kom leer saam met ons by die bye!

KOM GENIET 'N LEKKER KOPPIE KOFFIE EN KOM LEER EN NETWERK SAAM MET ONS!

DATUM: 26 Julie 2024
TYD: 08:00 – 10:00
PLEK: Spekboom-lokaal, Solidariteit Hoofkantoor, h.v. DF Malanlaan en Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion.
RSVP: Voor of op 22 Julie 2024
DRAG: Swart of geel kleure

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

Koffiewinkelsessie 2
Gaan jy die geleentheid bywoon
*Let wel: Kollega sal skakel ontvang om self te rsvp.
Checkboxes *