Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Tema: Werkwinkel vir Rasionele Gedragsterapie (RBT): ʼn Praktiese model vir kognitiewe gedragsterapie (CBT)
Spreker: Marna Steyn
VPO-punte: 12 (albei dae van opleiding moet bygewoon word)
PLEK:
Solidariteit Bellville, Imperial Terraces, 2de vloer, Tyger Waterfront, Bellville,7535
Stuur jou bewys van betaling na yvette@solidariteit.co.za om jou plek te bevestig.