Baie dankie, jou donasie is suksesvol ontvang.

Die NGV gaan alle Suid-Afrikaners verarm en medici gaan die land op strepe verlaat. Jou bydrae stel ons in staat om die nasionalisering van gesondheidsorg te beveg. Dankie dat jy die NGV saam met ons die stryd aansê.

Solidariteit-groete