Sekretaressedag 2024 is om die draai en Solidariteit wil jou graag op hierdie dag vereer! Ons nooi jou om die dag saam met ons te kom deurbring in een van ons sewe streke waar die geleentheid aangebied word.

In elke streek gaan  ʼn opwindende spreker optree en dit is ʼn geleentheid waarna jy kan uitsien! Moenie hierdie bederfdag misloop nie. Bespreek nóú jou plek!

In watter streek gaan jy Solidariteit se Sekretaressedag van 2024 bywoon?

Vir enige navrae of meer besonderhede, stuur gerus ʼn e-pos na kantoor@solidariteit.co.za

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien na Francois Boyce van Hoezit Samelewing wat op die dag as die spreker gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 09:00 vir 09:30 – 14:00
PLEK: La Merveille Function Venue, Roodeplaat
KOSTE: R150,00 per kaartjie
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na kantoor@solidariteit.co.za

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na kantoor@solidariteit.co.za te stuur.

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien om na Dia van Staden en Chantel van Heerden te luister wat as die sprekers op die dag gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 15:00 – 17:00
PLEK: Chris Jooste Ouditorium, Orania
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024
KOSTE: Gratis

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na sanri@solidariteit.co.za

RSVP:

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien na Cherona Danhauser wat op die dag as die spreker gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 11:00 vir 11:30 – 14:00
PLEK: Arboretum Laerskool (Skoolsaal)
KOSTE: R150,00 per kaartjie
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na richardsbaai@solidariteit.co.za

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na richardsbaai@solidariteit.co.za te stuur.

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien na Marinda Engelbrecht wat op dag as die spreker gaan optree. Sy gaan oor die tema “My melk kook oor” gesels.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 08:30 vir 09:00 – 12:00
PLEK: Hillcrest Estate, Tygerberg Valleyweg, Durbanville, Kaapstad, 7551
KOSTE: R150,00 per kaartjie
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na yvette@solidariteit.co.za

RSVP:

Jou RSVP word bevestig deur ʼn bewys van betaling na yvette@solidariteit.co.za te stuur.

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien om te luister na Elsabé Coetzee, uitvoerende hoof van CommStrat Communication & Ideation, wat as die spreker op die dag gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 14:00 – 16:00
PLEK: The Blue Gate, Ehmkestraat 46, Mbombela, 1200
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024
Kostes: Gratis

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na nelspruit@solidariteit.co.za

RSVP:

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien om na pastoor Annelize Engelbrecht van Doxa Deo in Midstream te luister wat as die spreker op die dag gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 09:00 – 13:00
PLEK: BrandPunt Gemeente, De Havillandlaan 43, Impala Park, Boksburg
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024
KOSTE: Gratis

Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na rynon@solidariteit.co.za

RSVP:

Die vorm is tans gesluit

Sonder jou is die kantoor leeg, die hartklop weg en die orde daarmee heen! Daarom wil Solidariteit jou graag vereer en bedank vir die werk wat jy doen en die verskil wat jy daagliks maak!

Jy word hartlik uitgenooi na Solidariteit se Sekretaressedag van 2024! Kom geniet die bederfdag saam met ons en jou medekantoorpraktisyns.

Jy kan uitsien om na Samantha Dunlop en Bernadette Nel-Naude te luister wat as sprekers op die dag gaan optree.

DATUM: 4 September 2024
TYD: 11:30 vir 12:00 – 15:00
PLEK: Doxa Deo, Brymore
RSVP: Voor of op 21 Augustus 2024
KOSTE: Gratis
Vir enige navrae, stuur gerus ʼn e-pos na pe@solidariteit.co.za

RSVP:

Die vorm is tans gesluit