Die vlakke van korrupsie en wanbesteding by staatsinstellings vier hoogte en die skuldiges moet.
Die regering is rasmal en Solidariteit sal die regering se rasmalheid tot in die hoogte hof.
Hou korrupte persone aanspreeklik vir die belastingplundery van jou swaarverdiende geld.
Ons kinders moet vry, veilig en voorspoedig sonder die staat se inmenging kan skoolgaan.
Baie geluk met jou nominasie!
Dit is ʼn ware prestasie om as ʼn topstudent in jou ambag beskou te word.
Jou toewyding tot jou studie en jou harde werk is raakgesien, en word deur dié toekenning vereer. Jy is voorwaar ʼn voorbeeld en ʼn voorloper in jou veld.