Solidariteit wil deur die #JongYster erkenning gee aan ’n student wat talent, ywer, passie en toewyding gedurende hul studie toon. ʼn #JongYster is oplossingsgedrewe, staan nie terug vir ʼn uitdaging nie en is gemotiveerd om te leer. Hy of sy neem die voortou in situasies met toewyding, eerbaarheid en ywer.

Kom geniet die dag saam met ons en wees deel van die reis om die #JongYster van 2024 te bepaal!

Meer besonderhede oor die dag:

DATUM:

27 Junie 2024

TYD:

14:00-16:00

PLEK:

Sol-Tech-plaas

Voltooi die vorm om jou plek te bevestig:

JongYster-ambagresies
Bywoning:
Checkboxes