Dié gesogte toekenning vereer besonderse en talentvolle onderwysers vir hul harde, toegewyde en onbaatsugtige werk. Jou nominasie is ʼn bevestiging dat jou passie en ywer vir jou werk en die ontwikkeling van leerders raakgesien en waardeer word.

Voltooi die onderstaande vorm voor of op 18 Julie 2024 om jou nominasie te aanvaar.

OVJ 2024 - Kandidaat

Maximum file size: 134.22MB

0 of 250 max words
die beperking is 250 woorde
B's&V's *