Beskerm jouself en jou skool teen BELA!

Die Bela-wet is voor die deur en kan binne 48 uur ʼn werklikheid word. Die bedreiging wat dit vir onderwysers en Afrikaanse skole inhou, is skrikwekkend! Die tyd het nóú aangebreek om jou stem dik te maak hieroor! Bombardeer president Ramaphosa se inboks hier met jóú beswaar. Jou stem het binne 48 uur ʼn direkte […]

CERD-Rassewette moet stop.

Ons soek nie ’n tydelike verslapping van rassewette nie. Nee! Ons soek ’n permanente afskaffing daarvan. Saam met jou veg Solidariteit sonder ophou en met groot sukses, op internasionale vlak, teen ons regering se rasmalheid! Die Suid-Afrikaanse regering moet hul rassewette nou in November aan die Verenigde Nasies (VN) gaan verduidelik. Solidariteit is uitgenooi om […]

NGV: Mandaat

MANDAAT TEEN DIE IMPLEMENTERING VAN NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING Ek as gesondheidspraktisyn is oortuig daarvan dat die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) geensins toegang tot gesondheidsorg gaan bevorder nie. Die regering en die departement van gesondheid beskik nie oor die vermoë om die NGV suksesvol te kan implementeer en bestuur nie. Trouens, dit gaan my beroep kaap […]

Rasteiken

WEET JY WAT DIE ANC SE PLAN MET JOU WERK IS? As jy gelukkig genoeg was om universiteit toe te gaan, of dalk jou loopbaanvooruitsig met ʼn ambag te verbeter, staar jy amper vir seker ʼn rassekwota in die gesig indien die nuwe raswet geïmplementeer word. Dié raswet gee die minister die mag om spesifieke […]

Ambagnetwerk: Opleidingsaanbod

Solidariteit se Ambagnetwerk in samewerking met Ikusasa, Technicol SA en TDMI Training bied nou vir ambagslui die geleentheid om voortgesette opleiding te ontvang soos ingenieurstudies (N-kursusse) in vele vakrigtings, CNC-programmering (“computerised numerical control programming”) vir meganiese ambagslui en bedradingslisensies vir elektrisiëns. Klik op die onderstaande vakrigtings vir meer inligting. Meganies Elektries Meganies Konvensionele masjinering sal […]

Eskom inligtingsblad

Eskom dreig om jou te beboet as jy self krag opwek; intussen skiet elektrisiteitstariewe die hoogte in. Eskom dreig om jou te beboet as jy self krag opwek; intussen skiet elektrisiteitstariewe die hoogte in. Boonop wys ʼn onlangse verslag dat jy minstens 27% DUURDER vir krag betaal weens Eskom se rasbehepte besluite. Dit tyd het […]

Eskom-rebel

Jy betaal ten minste 27% meer vir minder krag net sodat Eskom sy swart ekonomiese bemagtiging (SEB) kan befonds en ʼn klein elitegroepie se sakke bult danksy die geld wat hulle uit korrupte transaksies maak!

Eskom-kennisbank

ESKOM VERVAL WEENS RASGEKHEID! Minister Gordhan sê Eskom steier steeds onder ʼn gebrek aan ingenieurs- en tegniese vaardighede en ervaring. Dit terwyl Solidariteit reeds vier jaar gelede ʼn kennisbank van hoogs ervare en gekwalifiseerde kundiges aan Eskom en die minister beskikbaar gestel het. Maar hulle was té wit om die ligte aan te hou! Die […]

IAO Rassebeleid

WAT BETEKEN DIT? Die IAO het bevind dat ons klag, wat op 6 Oktober 2021 ingedien is, aan al die IAO se tegniese vereistes voldoen het. Na aanleiding van dié bevinding gaan die regering se rassebeleid nou deur ʼn internasionale liggaam ondersoek en oorweeg word om te bepaal of die Suid-Afrikaanse regering té ver gegaan […]

#NeeVirNGV

Met Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal Suid-Afrika op ‘n nasionale ramp afstuur! Die NGV gryp jou gesondheid uit die hande van jou dokters en sit dit in die hande van die staat. Is jy bereid dat die regering besluit hóé siek jy is, wié jou dokter mag wees en wátter medikasie jy mag kry? NEE! Dit. […]