#NeeVirNGV

Met Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal Suid-Afrika op ‘n nasionale ramp afstuur! Die NGV gryp jou gesondheid uit die hande van jou dokters en sit dit in die hande van die staat. Is jy bereid dat die regering besluit hóé siek jy is, wié jou dokter mag wees en wátter medikasie jy mag kry? NEE! Dit. […]

Bedradingslisensie

Bemagtig jouself en raak onmisbaar in jou beroep. Ons bied jou die geleentheid om jou kwalifikasie vir ʼn bedradingslisensie op jou eie tyd, aanlyn en in die gemak van jou eie huis te voltooi. Dié kursus word deur ʼn geakkrediteerde opleidingsinstelling aan jou gebied, en dit rus jou toe met ʼn lisensie om as ʼn […]

Belastingbeplanning

Is jy keelvol om ’n belastingslaaf vir Suid-Afrika te wees? Druk terug met wettige belastingbeplanning! Ons word toenemend oorbelas soos wat die een na die ander wet ons van nóg van ons swaarverdiende inkomste stroop. As die kleinste proporsionele werksmag in die wêreld, dra ons die tweede hoogste proporsionele belastinglas en nou wil die regering ons […]

#BelastingProtes

Die ANC skep nie werk nie; hy stroop dit! Ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers van die land. Die nasionale fonds vir maatskaplike sekerheid (NFMS) is teruggetrek, maar nie geskrap nie. Massalitigasie namens belastingbetalers is nodig. As die regering nie wil hoor nie, dan moet hulle dit hier hard en […]

Ambagte: Verwys en wen kompetisie!

Ken jy ’n kollega in ambagslui wat nog nie aan Solidariteit behoort nie? Nou is jou kans om hulle deel van hulle netwerk van werk te maak en boonop nog daarvoor beloon te word. Vir elke verwysing wat suksesvol aansluit WEN jy ’n R150 Takealot-geskenkbewys! Ambagte: Verwys en Een Jou naam en van * Kontaknommer […]

#BouDieToekoms

Sol-Tech – ‘n Wêreldklas kampus wat getuig van Solidariteit se visie, veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Daar staan hy nou! Ons monument van hoop. Dis met groot trots dat ons kan sê dat geen sent van die regering af gekom het nie. Duisende Boufonds-lede se tien-, twintig- en vyftigrande het ‘n reusekampus geword en Sol-Tech is net […]

SkopLesufiUit

Solidariteit bring ’n mosie van wantroue teen Panyaza Lesufi. Hy moet verduidelik waarom R431 miljoen vir ontsmetting van skole, deur sy departement binne drie maande roekeloos bestee is. Hy moet nou antwoorde bied oor waarom vele van sy 280 verskaffers geen spesialiservaring in skoonmaakdienste en ontsmetting het nie, asook waarom die verslag nie kan bewys […]